Settlers Village Graskop

Settlers Village is geleŽ in die hartjie van Graskop, ʼn stemming enig in sy soort. ʼn Mengelmoes van ʼn ouwÍreldse omgewing en die heedendaagse moderne gerief. Die natuur se vars geure van Settlers Village en die Bosbou bedryf in die omgewing in kombinasie met die uitgestrekte ruimte van ons omgewing en die gevoel van die oue settelaar, skep ʼn rustigheid en kalmte ongekend. GeleŽ teen die agtergrond van ons tuin met ʼn bekroonde prys, pruik ons kothuise en bied hul kwaliteit, gerief en ʼn standaard van hoŽ gehalte vir selfversorging of bed en ontbyt.

vakansieoorde selfversorgend akkommodasie

Ons kothuise is ontwerp volgens die traditionele styl van die vroeŽ pioniers en word weergegee van hul vroeŽre leefwyse.                                   Ons Oord Gallery

accommodation on the panorama route selfsorg akkommodasie

Die selfversorgende kothuise is toegerus met enkel sowel as dubbel beddens wat alleen voorsiening maak vir twee persone, ʼn drie ster gradering wat toegeken is aan die Oord en ook deur die AA aanbeveel word. Bykomend tot bogenoemde het ons ook ‘n swembad en ʼn restaurant op die terrein wat ontbyt, ligte etes en middagetes bedien. Ons kothuise is ten volle toegerus en selfversorgend, met ʼn Televisie, eie braai plekkie (area) en 24 uur sekuriteits diens. Die kombuis is ten volle toegerus met ʼn kitchenette, mikrogolfoond, yskas, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware asook kombuis gereedskap. Elke kothuis is toegerus met ‘n verwarmer en vele meer om dit vir ons gaste so gerieflik en huislik moontlik te maak. Alle linne en handdoeke word voorsien en die kothuise word daagliks skoongemaak en versorg. Ons is net 48 km vanaf die Phabeni Hek van die Kruger Nationale Park, 8 km vanaf God’s Window en die baie bekende Blyde Rivierspoort.

 

Tariewe                                           Stuur ‘n navraag

graskop accommodation in graskop

 Die Panorama Roete

Aangrensend aan Die Highlands Roete is Die Panorama wat oorloop van asemrowende uitsigte en natuur wonders langs die hange van Die Platorant. Daar is God’s Window en die wÍreld se derde grootste en groenste poort . Daar is ook die interessante en indrukwekkende Bourke’s Luck Kolkgate en die pragtige Drie Rondawels. Die dorpe Lydenburg en Witrivier is deurgangs roetes wat besoekers deur die ouderwetse (sonderlinge) dorpies neem, nl, Pelgrimsrus, ʼn lewende museum wat terug dateer uit vergange dae van die goud stormloop, sowel as Sabie, Graskop, Ohrigstad en Hazyview. Natuur liefhebbers en entoesiaste sal die menigte van watervalle ontdek terwyl die adrenalien verslaafdes hul volgende adrenalien aanval kan kry by die “Bungee jumping” (Reksprong), “River rafting”, 4X4 en “quad” roetes. Vir die meer rustige entoesias is daar die Warm Lug Balonne, Stap roetes en Goudpan.

 ‘n Paar feite van Mpumalanga en Suid-Afrika.

Die Blyderivierspoort is die derde grootste poort in die wÍreld en die grooste groen poort. Die Grand Canyon in die VSA is die grootste en in die tweede plek is die Visrivier Canyon in Namibia. Die rotse en klipbanke rondom Barberton in Mpumalanga is van die mees historiese in die wÍreld – meer as drie biljoen jaar oud. Suid-Afrika het die oudste meteoor krater in die wÍreld . Die meteoor het op die aarde neergeval bykans twee biljoen jaar gelede, voorafgegaan deur warm dae van suurstof en “multi – celled life”. Die Vredefort koepel is onlangs verklaar tot ʼn wÍreld erfenis gebied. Suid-Afrika, Zimbabwe en Mosambique is besig om die elektriese omheinings tussen die lande en die “2” Natuur Parke te verwyder om voorsiening te maak vir 35 000 vierkante kilometer Natuur Reservaat wat die grootste wildbewarings gebied in die wÍreld sal word.

Log Cabin Village Graskop

   Panorama Roete Selfversorgende akkommodasie

GeleŽ in die rustige dorpie van Graskop op die Panorama Roete en naby aan die Kruger Nationale Park, sal u die “eienaar bestuurde”oord vind. Ons oord se ligging is ideaal vir beide vakansiegangers asook die reisiger wat een nag wil vertoef. Loopafstand vanaf ons oord is daar verskeie restaurante, Curio en ander interesssante snuffel winkels. Log Cabin Village bied ʼn standaard van hoŽ gehalte verblyf (akkommodasie) teen ‘n bekostigbare tarief. Gegradueer deur die Toerisme graderings Raad en SABS in terme van die Nationale gradering en evaluering klassifikasie (Classification) skema as ‘n Drie Ster en Kristal Gradering onderskeidelik.

log cabin panorama roete

Log Cabin Village is geleŽ in Louis Trichardlaan, die hoofpad (Roete) vanaf die Noorde in Graskop in. Ten volle toegeruste Selfversorgende Houthuise en Kothuise is ten volle toegerus vir selfversorging met Televisie, private braai area, ‘n 24 uur sekuriteitsdiens en word daagliks skoongemaak en versorg. Die Houthuise en Kothuise maak beide voorsiening vir enkel en dubbelbeddens, is Drie Ster gegradeer en word ook deur die AA aanbeveel.

b&b akkommodasie in mpumalanga
Bykomend tot bogenoemde het ons Oord ook sy eie swembad en ‘n Restaurant op die perseel waar ontbyt, middagete en ligte middagetes bedien word. GeleŽ in die hartjie van Die Panorama roete (Mpumalanga) sal u die rustige dorpie Graskop vind. Die ligging van Graskop maak ons Oord die ideale bestemming om al die besienswaardighede te besoek, nl, Die Kruger Nationale Park, Blyderivierspoort , God’s Window en Pelgrimsrus. Tariewe                       Stuur ‘n navraag

accommodation near the kruger national park graskop akkommodasie

 Graskop

In die 1850’s was die Graskop omgewing ʼn plaas wat die eiendom van Abel Erasmus was,ʼn karaktervolle avonturier wat betrokke was by jag, delerye en die toepassing van wet en orde in die omgewing. Tussen die plaaslike Hoof Stammanne het Abel Erasmus bekand getaan as Dubala Duzi. “ Hy wat skiet op skootafstand. Graskop is ook bekend vir “Jock of the Bushveld” wat dateer tussen 1885 en 1887. “Paradise berg” is waar Sir Percy Fitzpatrick sy paradyskamp gevestig het, en twee hoofstukke van sy boek, nl, “Paradise Camp and the Leopard” en “ The Baboons” het in hierdie area (gebied) afgespeel. In 1873 is goud ontdek in die nabye Pelgrims Rus omgewing en teen 1911 ‘n treinspoor na die omgewing…………..Meer

God’s Window het ‘n hoogte van 1730m bo seespieŽl, wat ‘n asemrowende uitsig het oor die Laeveld, Kruger Nationale Park en die Lebombo berge reeks in die verte. Die natuur reservaat by God’s Window sluit in ʼn ReŽnwoud, pragtige natuurlike aalwyn tuine met groot klipriwwe van verweerde prehistoriese sandsteen vorm. ʼn Voetpad wat deur die reŽnwoud lei al langs die Platorand na die Wonder uitsig wat ʼn asemrowende uitsig verleen tot die uitgestrekte Laeveld. Die Lisbonvalle se skouspelagtige hoogte van 95m “Treble Cascade” wat neer stort in ʼn donkergroen poel van water. Lisbon creek is bekend vir die area waar vroeŽre delwers vir goud gepan het. Die Berlinvalle is vernoem na die plaas Berlin waar die valle 45 meter hoog geleŽ is. Die ontstaan van die valle was die resultaat van die uiteenlopende verweringsproses van die rotse Hierdie besienswaardigheid mag nie gemis word nie. Pragtige uitkykpunte wat die val weergee. Bourke’s Luck wat ‘n samevloeiing van die Treur - en Blyderivier is, is een van die mees merkwaardigste geologiese gebeurtenisse wat in die land plaasgevind het. Deur miljoene jare het die kolkende water poele in die merkwaardigdigste kolkgate ontstaan

Bourke’s Luck Kolkgate by die samevloeiing van die Treur en Blyde riviere is een van die merkwaardigste geologiese gebeure in die land. Deur miljoene jare het die malende kolkgate wat wat plaasgevind het met die samevloeiing het veroorsaak dat water gebore sand en rotsesilindriese kolkgate gemaal is. Die Kolkgate is vernoem na Tom Butke wat die goud potensiaal van die gebied raakgesien het. Hy het betrokke geraak by die Myn Industriee aan wie die gebied behoort het. Daar is ook ʼn mate van ironie betrokke by die naam want die groot goud ontdekking was nie op die Myne se gebied nie, maar aan die teenoorgestelde kant van die rivier.

 Click on the below links for further Information

Wat om te sien | Wat om te doen | Stuur'n navraag  HOE OM BY ONS UIT TE KOMHoe om by ons uit te kom

Ons Oord Gallery | Ons Tariewe | Ons gallery

 Links | Blogs | Free downloads here

Kontak  + 27 13 767-1974 faks +27 13 767-1975

Kontak (SA) 013 767 1974  llprod@global.co.za