Die tariewe soos onder gekwoteer is per Chalet en nie per persoon nie en sluit nie ontbyt in nie.
| 2012 | LOW SEASON | HIGH SEASON |
| Chalet price | Chalet price | |
| 2 PEOPLE | R550-00 | R640-00 |
| 3 PEOPLE | R680-00 | R750-00 |
| 4 PEOPLE | R840-00 | R1040-00 |
| 5 PEOPLE | R950-00 | R1140-00 |
| 6 PEOPLE | R1100-00 | R1380-00 |
Back to home page Stuur ‘n navraag
Kontak + 27 13 767-1974 fax +27 13 767-1975 e-mail llprod@global.co.za
VOORWAARDES EN VRYWARING TEN OPSIGTE VAN VERBLYF BY DIE
LOG CABIN & SETTLERS VILLAGE OORD.
Die eienaars en die bestuur van die Oord aanvaar geen verantwoordelikheid vir
enige dood, beserings of siekte wat deur enige persoon opgedoen mag word nie
tydens die besoek aan die Ooord of die gebruik van die Oord se fasiliteite nie,
ook nie vir enige diefstal, verlies of enige skade van soorte aan enige eiendom
tydens die besoek aan die Oord wat veroorsaak mag word deur die nalatigheid van
die Kliënt deur sy eie nalatigheid of die nalatigheid van bestuur of sy
werknemers nie.
TERUGBETALINGS REËLS EN VOORWAARDES BELEID.
ENIGE KANSSELASIE 2 OF MEER WEKE VOOR AANKOMS: MINUS 50% VAN TOTALE BESPREKINGS
WAARDE.
ENIGE KANSSELASIE MINDER DAN 2 WEKE VOOR AANKOMS: GEEN TERUGBETALING NIE.
VROEË VERTREK OF LAAT AANKOMS: GEEN TERUGBETALING NIE.
REËLS VAN DIE OORD
Ons laat geen harde steurende musiek toe, die speel van motor radio’s,
partytjies of enige hinderlikheid van soorte toe nie.
Die tariewe per Cabin/ Kothuis is uitsluitlik vir die hoeveelheid van mense wat
bespreek het en is streng van toepassing.
Huur periode begin om 13:00 nm op dag van aankoms en ontruiming op die dag van
vertrek is streng om 9:00 vm.
Geen voedsel, glas, alkohol of versnaperringe word toegelaat in die swembad nie.
Geen voertuie word toegelaat om op die grasperke te ry nie.
Verskuiwing van meubels of beddens word geensins toegelaat nie.
Wanneer kinders die swembad besoek, word ouers versoek om die kinders te
vergesel. Geen Chalet badhandoekke mag gebruik word vir swemhanddoeke nie.
Verhoed asseblief die gebruik van alle skottelskaar of draagbare braaie op die
stoepe of te na aan die Houthuise.
Bestuur behou die reg voor om enige bespreking te beëidig, te kanselleer of pesone te verskuif na enige ander goedgekeurde Houthuis.
SPESIALE VERSOEKE
Ons ervaar baie elektriese storms en word u vriendelik versoek om asseblief die Televisies se proppe uit te trek in gaval van ʼn storm, wanneer u gaan slaap of indien die Televisie nie in gebruik is nie.
KANTOOR URE
NEEM ASSEBLIEF KENNIS DAT ONS KANTOORURE WERK
8.00vm tot
6.00nm
Neem asseblief
kennis dat indien u na 6nm sou arriveer, u spesiale reëlings moet tref.