Panorama Route (North on R532)
Hierdie besienswaardige roete volg langs die R532 aan die bokant van Loius Trichardt Laan, gemerk Ohrigstad, wat direk lei na die Blyde Rivierspoort, terwyl die besienswaardige roete R534 ʼn 15,4 km beloop al langs die oewer van die Platorand en vertak na die regterkant vir 2,2 km en dan weer ineen vloei by die R532 op ‘n punt van 8,1 km vanaf Graskop.
Die Pinnacle Rotstoring is ʼn hoë Rotstoring van verweerde kwartsiet en is begroei van helderkleurige aalwyne. Die rotstoring van 30m toring bo die inheemse woude van die omliggende Driekop kloof uit. ʼn Bron van die Ngwaritsana rivier stroom deur die donker dieptes van die noue klipskeur aan die regterhand wat aan die bopunt van die kloof geleë is.
God's Window het ʼn hoogte van 1730m met ʼn voetpad wat deur die inheemse reënwoud na die Wonder Uitsig lei met ʼn pragtige uitsig oor die uitgestrektheid van die Laeveld, Kruger Nasionale Park en die Lebomboberg reeks in die verte. Die omgewing is besaai met natuurlike aalwyn tuine asook verweerde sandsteen wat in prehistories vorms gevorm is.
Die Lisbon Waterval is ʼn merkwaardige
waterval van 95m wat neerstort in die diep donker waterpoele. Lisbon Creek is
kenmerkend van die area waar die vroeëre delwers vir goud gepan het.
Die Berlin Waterval was vernoem is na die plaas waar die watervalle geleë is en is 45m hoog. Die waterval het ontstaan deur verskeie verwerings prosesse. Hierdie besienswaardigheid mag nie gemis word nie weens die uitsigpunte wat die hele val weergee.
Bourke’s Luck Kolkgate is die samevloeiing van die Treur en Blyde riviere is een van die merkwaardigste geologiese gebeure in die land. Deur miljoene jare het die malende kolkgate wat plaasgevind het met die samevloeiing, veroorsaak dat water en sand in rotsilindriese kolkgate gemaal is. Die Kolkgate is vernoem na Tom Burke wat die goud potensiaal van die gebied raakgesien het. Hy het betrokke geraak by die myn industrieë aan wie die gebied behoort het. Daar is ook ʼn mate van ironie betrokke by die naam want die groot goud ontdekking was nie op die myne se gebied nie, maar aan die teenoorgestelde kant van die rivier.
Blyde Rivierspoort
Die Blyde Rivierspoort lê gelëe in die 27 000 hektaar van die merkwaardige besienswaardigheid van die Blyde Rivierspoort Natuur Reservaat, ‘n 57 km radius wat loop vanaf die noorde van Graskop teen die Platorand. In ag genome die verskil in hoogte, temperatuur en reënval word ʼn groot verskeidenheid van inheemse plantegroei en woude gevind.
Op die hoogliggende suidelike gedeelte wat ʼn hoë reënval het, is groot gebiede van grasheuwels en digte inheemse woude van Geelhout, Boekenhout, silverbome en Boomvarings te sien. Die sentrale gebied het gemengde suurbosveld en doringbome, terwyl die noordelike gedeelte en voetheuwels bekend staan as die Laeveld .
Die Laeveld uitsigpunt is geleë op ʼn plat rotsagtige bank met ‘n hoogte van 1219m en dit wil voorkom of dit ‘n bietjie laer is as die van die poort pieke. Voetpaaie lei tot aan die oewer van die 16km poort, ‘n asemrowende en onbeskryflike uitsig. Ver onder in die Blyde Rivier skuim en stort die water al langs die rotsagtige rivierpoort, wriemelend soos ʼn enorme groen slang en vloei dan in die Blydepoort Dam. Digte plantegroei met mos en varings vul die kranse en die rotse is met digte mos bedek.
Die uitsigpunt van die Drie Rondawels maak voorsiening vir ‘n pragtige uitsig van die bekende pieke van kwartsiet, bekend as die Drie Rondavels terwyl die Blydepoort dam (Swadini dam) heel onder, rustig en kalm in die verte lê. Die mond van die poort is gelee tussen Swadini en Mariepskop wat eens die toneel was van ‘n groot geveg tussen Swazi (rowers)van die Suide en die plaaslike Bapedi en Mapulana Stamhoofde, wat die kruin van die berg as ‘n skuilplek en fort gebruik het in tye van aanvalle. Die Bapedi en Mapulana kulture het begin moeg word vir die aanhoudende Swazi aanvalle en onder die leierskap van Hoofman Maripi Mashile, het hulle tot op die bergpiek geklim, oorkant Swadini en vandaar die Swazi’s gebombadeer met massiewe klippe wat toe bekend geword het as die geveg van Moholoholo, “die groot,groot geveg”. Die Swazi’s het ‘n bitter groot nederlaag gelei en daarna is die berg genoem Maripi in ere van die Mapulana hoof.
Volg die roete R532 oor die golwende graslande wat geleidelik die poort in stille heimwee agterlaat. Dieploof is ʼn wisselvallige kloof noord van hier waardeur die Ohrigstad rivier vloei. Verder op hierdie roete daal mens en gaan ry mens deur die Rietvlei Vallei na die kruispunt van die R36. Draai regs by hierdie aansluiting.
Hierdie roete volg na Sabie en Pelgrimsrus (R532)
Die Natuurlike Brug
Die merkwaardige besienswaardigheid was moontlik veroorsaak deur die rivier verwering van die sagter rotse asook die harde kwartsiet. Die rivier wat die bron van die Mac Mac rivier is, begin suid van Hebron, vloei verby die ou prospekteerders myne voordat daar deur die Natuurlike brug beweeg word.
Volg die roete R532 en draai na links by die afdraai na Pelgrimsrus.
Die Maria Shires Waterval ter ere van
die baanbreker, Maria Shires (gebore
1814 tot 1875, wie se menslike oorskot naby die valle begrawe is. Sy was die moeder van Joseph Brooke Shires (Junior) ʼn baanbreker en ʼn handeldrywende bosbouer van die area, wat in 1876 die eerste Bloekom en Gom bome geplant is by Onverwacht, nou bekend as Brooklands. Ann Maria McLachlan het die Burgers Cross toekenning deur President Burgers ontvang vir haar toegewyde verplegingsdiens aan die Mac Mac delwers gemeenskap. Haar Skoonseun, T MaLachlan saam met James Sutherland en Edward Buttons het die eerste goud in die gebied van Spitzkop ontdek op die 14 de Mei 1873. Hy het later ander waardevolle edelgesteentes in die gebied ontdek. ʼn Regte kenmerkende baanbrekers familie wat die deur geopen het vir die goud en bosbou welvaart van vandag.
Hierdie pragtige breë valle, 10m hoog, uit die Mac Mac rivier, kan alleenlik aanskou word deur die Forest Falls Natuur Staproete van 3.5km te stap na die waterval wat begin by die Erfenis piekniek terrein.
Jock of the Bushveld, Mac Mac delwers en Transportryers Gedenkteken
Toe die delwer, Tom McLachlan die plaas Geelhoutboom bekom het, is goud in elke waterstroom gekry en die stormloop van delwers het gevolg en dadelik is begin met ʼn grawery, sluistroeë en goudpannery. Hierdie was die rykste ontdekking tot dusvêr en het myners van oor die hele werêld gelok. Jansen, die Landdros van Lydenburg het die delwery besoek en onder druk van ervare delwers het Jansen ʼn delwers komitee gestig en ʼn Amerikaner, Majoor W MacDonald aangestel as Goud Kommissaris. As lede van die Volksraad kon hulle nie die moontlikhede van die ontwikkelings visualiseer wat in die area plaasvind nie en het hul net ʼn vae idee gehad van die ligging. Jansen het voorgestel dat President Burgers die goudvelde moet besoek en hy het ingestem. Burgers was baie gewild met die natuurlike agterdogtige delwers gemeenskap. Vir ʼn begin het hy uitstekende Engels gepraat en die delwers het gehoor dat sy vrou ʼn Skot was. Toe die President die delwers name bekyk het, het hy opgelet dat die meerderheid Skotse name is, met die voorvoegsel ‘Mac’ en het gesê “ Ek gaan die plek Mac Mac noem”. Die rol van die Transportryers was om voorrade en toerusting aan die Delwers gemeenskap te voorsien en moes nie uit die oog veloor word nie
Hierdie Transportryers, meestal avontuurlistige manne was ‘n tipe mens op sy eie en het hul waens en osse oor terreine getrek in uiterste moeilike omstandighede en probleme. Een van hierdie manne, Percy Fitzpatrick, het later ʼn wel bekende Suid - Afrikaanse politikus geword.
Mac Mac Watervalle is verklaar tot ʼn
Sement paatjies en steen trappe met
veiligheids reëlings is opgerig om toegang te verleen na die verskillende
uitsigpunte, van waar mens twee ononderbroke valle wat neestort na benede in die
diep woud digte afgronde, waar die rivier 65m onder kinkel. Die Mac Mac delwers
was deels verantwoordelik vir die gesigs verandering van die aarde deurdat hul
die enkel waterval verander het in ʼn dubbele waterval soos ons dit vandag sien.
Mac Mac poele is ʼn baie gewilde piekniek area, toegevou in skaduryke bome op die oewer van die vlak rotsagtige rivier, wat oorloop in verskeie reeks van rots poele. Daar is beskerming, braai geriewe, toilette, piekniek plekke en ʼn staproete. Die staproete neem die stapper tot by die onderent van die Mac Mac watervalle wat voorsiening maak vir pragtige uitsigte van die valle vanaf onder.
Die Sabie Rivier Kloof en Waterval is
geleë onder die nuwe brug in Sabie wat op die draai gebou is om in te skakeer
met die natuurlike besienswaardigheid van die kloof. Uitsig parkeerplek is aan
die regterhand van die brug voordat die brug gekruis word. Daar is ʼn kort roete
deur die Williams Aandenkings Tuine om plekke te besigtig wat ʼn uitsig verleen
oor die klowe benede waar die Sabie rivier 73m na onder stort.
Die Bridal Veil Waterval wat ʼn
ooreenkoms is met die sluier van ʼn Bruid
kan bereik word deur die ou Lydenburgpad te neem tot by die bosbou
grongpad aan die regterhand omtrent 3km.
Mondi Timbers saagmeule, een van die grootste saagmeulens in die Suidelike
halfrond is geleë op die hoek van die afdraai. Volg die grondpad, verby die
Ceylon Bosbou Stasie aan die linkerhand oor ʼn nou bruggie na ʼn vyf rigting
aansluiting. Hou regs by die aansluiting (Moet nie regs draai nie) en hou op die
hoofpad. Verder op die pad is ʼn vurk na regs wat lei na ʼn stroompie 300m verder
op die roete, die watervalle
Dit word aanbeveel om op die bo punt te
parkeer, die staproete te volg na links agter die stroom. Hirdie roete konkel
deur digte woude op na die watervalle wat 70m neerval in die middle van ʼn
amfiteater aan die bokant van die vallei
Die Horseshoe Watervalle is 4km op die
Ou Lydenburgpad geleë wat op ʼn naambord aangedui word en
waarvan die pad ʼn grondpad is. Die
waterval val in die vorm van ʼn perfekte Perdeskoen wanneer die rivier in vloed
is en is verklaar tot ʼn
Die Lone Creek Watervalle is 9km vanaf
Sabie geleë op die Ou Lydenburgpad. ʼn lieflike kort staproete van 200m deur die
digte woude van die kloof wat ʼn waterpoek bereik, waarin ʼn noue waterval van
water oor ʼn lys met ʼn hoogte van 68m neerval. Die Watervalle is verklaar tot ʼn
Keer terug na die R532 en volg die pad deur Sabie, draai na regs na Lydenburg.
Vir ander plekke van belang en intressanthede in Sabie, verwys na die afdeling van Sabie.
Die Long Tom Pas wat Sabie met Lydenburg
verbind is een van die mees merkwaardigste berg passe in
die land, met ʼn hoogte van 2169m en is
een van die hoogste hoof paaie in Suid-Afrika. Vanaf Sabie klim die pad meer as
1000m voordat dit weer met 670m daal na Lydenburg. Die pad sweef glad oor skerp
stygings en dalings en maak dit moeilik om te waardeer dat die pas eens ʼn
natuurlike gevreesde hindernis was. Dit was ook die toneel van ʼn oorlog tussen
die Boere en die Engelse I September 1900. A namaaksel van ʼn Long Tom Bom stan
in die pas, wat besoekers daaraan herinner het dat die pas vernoem was na die
Long Tom Kanonne wat gedurende die oorlog in die Anglo Boere Oorlog (1899 –
1902)
Graskop Geskeidenis
Die eerse inligtingstukke van Graskop se
geskiedenis het begin in 1843, met die aankoms van die Voortrekkers in die
gebied. In 1838 het Loius Trichard – in die soeke van ʼn poort, nie onder Britse
heerskappy, het hy Delagoa Baai bereik via ʼn arduous
roete deur die Olifants Rivier Vallei. Hierdie reis was voltooi deur ʼn
verlies aan lewens, velore vir eweig, moontlik as gevolg van Malaria. In 1843
Andries Potgieter – wat Potchefsroom gestig/ ontdek het en op aanbeveling van
Trichardt - het ʼn meer suidelike roete geneemwat nie oner Britse beheer was nie,
wat uitgedraai het as die mees onmoontlikste en veeleisendste roete. Na
onderhandeling wat bekend gestaan het as CASPER’S NEK pas (vernoem na Paul
Kruger’s se vader wat ook van die
oudste baanbrekers wasvan die oudste pad wat vandag nog in gebruik is, die party
het die kruin van die Drakensberg Platorant bereik waar daar op dardie punt geen
ordentlike afdraande hetsy deur
enige sig – 50km enigein enige rigting. Daar is beslut dat die vrouens, kinders
en ʼn paar manne uitgeprei op die banke van die
rivier net onder die bokant van die Platorand – met streng instruksies dat die
wagtende groep na Potchefstroom sal
terugkeer as die bespiedende groep manne nie teruggekeer het by die datum twee
maande die toekoms in nie – Die manne het na ʼn roete gaan soek na die Leaveld
1000m na onder. Toegang na die Laeveld was ontdek deur die spoor van ʼn dier op
die land onder beheer ʼn plaaslike Stamhoof met die naam van Koveni – heen die
Arikaanse vertaling Kowyn. – en op Delagoa Baai waar, vir verkeie redes, was die
mans vertraag. Die wagtende partye , wat veetien dae langer gawag het as wat wat
hul instruksies was, het die rivier banke waarop hulle angstig vir hul mense
gewag het het die rivier die “Treurivier”
genoem (
In die jaar 1850 is die plaas Graskop –
so genoem vanweë die vinnige groeiende grasvelde en seldsame voorkoms van bome
in die area – het beoort aan Abel Erasmus wat laterere jare “Bantoe Kommissaris
en Landdros” geword het van die hele Laeveld en Platorand gedeelte. Die
plaaslike, inheemse gemeenskap het hierdie gevreesde/ gedugte jagter die naam “
Dubula Duzi”, in erkenning van die feit dat hy gewag het tot die laaste sekonde
voordat hy op syslagoffer geskied het. Goud was oral
in verskeie omgewings ontdek in die 1870’s en die Graskop area was geen
uitsondering nie. Dog nie so dramaties en winsgewend soos in ander dele van die
omgewing nie, sal die waarnemende oog nog die ou delwersmyne en redelike nuwe
delwersbedrywighede
“Jock of the Bushveld” dateer uit die laat 1880’s en vroeë 1890’s. Twee
hoofstukke van hierdie klassieke Afrikaanse verhaal nl, “
ʼn
pad genoem word nie, die aksent het geval op ʼn 2 tot 3 dae se geswoeg en sweet,
harde werk en harde woorde. Met die afgaan in die pas was ook geen speletjie nie,
groot en swaar take en boomstompe moes aan die waens vasgemaak word om te help
met die remming van die waens. Nodeloos om te sê dat die handel in drank ook ʼn
baie lewendige besigheid was, al het Leibnitz nie ʼn dranklisensie gehad
nie. Hierdie was nie eintlik ʼn problem nie maar wanneer die Landdros van
Lydenburg elke tweede week die Laeveld besoek het, is drank baie vinnig
weggesteek en was daar baie woedende, dorstige manne wat hulself aan die slap
gemompel het.
Op een vrolike geleentheid het die Landdros wat bewus was van die onwettige handel in drank vir Leibnitz direk gevra hoekom hy nie drank verkoop nie.
“ Wie sal die Tolhek oppas terwyl ek ʼn week weg sal wees om ʼn stuk papier te gaan haal?” het die ondeunde antwoord gekom. Met die eerlikheid en logiese redenasie het die Landdros toegegee en die nodige dokumente wat onderteken en deur getuies onderteken was oorhandig.
ʼn Treinspoor vanaf Nelspruit deur die plaas Sabie en op die plaas GRASKOP het in die vroeë 1910’s begin. Die treispoor is voltooi en was gereed vir die opening seremonie op die 18de Junie 1914. GRASKOP is later in dieselfde jaar tot ʼn dorp verklaar.
In 1918 het GRASKOP ʼn Laerskool, Kerk en
winkel gehad. Die gerugte het die ronte gedoen dat Graskop in
ʼn boerdery gemeenskap
As gevolg van die faktore het GRASKOP uitsluitlik ʼn spoorweg dorp gebly. In die laat 1920’s en vroeë 1930’s het die depressie gekom. In ʼn poging om soveel moontlike werkgeleenthede te skep, het die Regering aan bewind besluit om bome in die omgewing te plant. Bome sou altyd hier geplant geword het, maar die besluit wat ʼn vyftig jaar plan behels het, het verander in ʼn vyf jaar plan en duisende blanke mans het die eerste bome per hand geplant en het ʼn toelaag ontvang vir hul arbeid. Die toelaag het menige geliefdes in die donker tye van hongersnood gered.
Sedert die depressie en die afsaag van die eerste bome (net vir interessantheid en die voorgeskrewe reëls, het die bome in die area net vir 15 jaar lank gegroei voordat dit afgesaag is), het GRASKOP ʼn plantasie dorp geword met meer vooruitsigte as voorheen.
Toe die tweede wêreld oorlog ontstaan het. Het GRASKOP ʼn inwoner tal van 700 mense gehad. Die Stadsaal is gebou en daar was ʼn golfbaan en ook ʼn perde wedrenbaan, waarvan daar vandag van albei geen teken is nie.
Een ding wat nooit verander het nie was
die konstante toestroming van toeriste wat deur die omgewing in vervoering
gebring is. Al was dit hoe moeilik op die grond paaie van 30 jaar gelede, het
baie mense hierna toe gekom en was hul oorweldig deur die grootsheid ten spyte
van die feit dat die paaie letterlik onbegaanbaar was in die reën en mistige
seisoen, dan weer die verskriklike stofpaaie in die wintermaande. Op daardie
stadium was Bourke’s Luck Potholes reeds ʼn groot toeriste aantreklikheid wat
gespan was met hangbrue en ʼn uitstappie na die Drie Rondawels uitsigpunt. Menige
inwoners van die omgewing was die nasate
(Offspring) van mense wat geglo het hul